Page 1 of 1

Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 4:34 pm
by Christo
Ek laai die direk vanaf Kaapjag se e-pos. Vir die man wat belangstel hier is jou geleentheid.


Aan: Alle Kaapjag lede  Dringend!

Wilde Vark Projek

Kommer bestaan oor die moontlike ekologiese en ander skade wat die onbeheerde aanwas van wilde varke in die Wes-Kaap mag h?. Om die rede het Cape Nature ons genader om behulpsaam te met uitstuur van hierdie inligting:

'n Geleentheid bestaan vir 'n kontrakteur om vanaf 1 Oktober 2011 tot 31 Maart 2012, in diens van Cape Nature op te tree as Projek: Implementeerder.

Take behels die volgende
? interaksie met grondeienaars en ander partye wat hierdeur geraak word
? monitering van die diere se bewegings
? identifiseer van skade veroorsaak (beide ecologies en in die landbou)
? ontwikkeling van beheer maatre?ls
? die beheer van die diere

Van die kandidaat sal die volgende verwag word:
? Goeie fiksheidsvlak
? Aanpasbare werksure
? Geskikte voertuig (4 X 4)
? Jaggeweer .270 of groter
? Rekenaarvaardig
? Twee- of selfs drietalig

Sluitingsdatum: 26 September 2011 om 11H00.

Kontak asb dringend die Kaapjag-kantoor indien u belangstel. Ons sal u dan van die tenderdokumente voorsien en help sover ons kan. Kaapjag sou graag ondersteunend tot so 'n  kontrakteur optree.

..................................

To: All Cape Hunt Members  Urgent!

Feral Pig Project Implementer

Considerable concern exists about the possible ecological and other damage that might occur in the Western Cape if the uncontrolled breeding of feral pigs is allowed to continue. For this reason we where requested to assist Cape Nature in circulating this information:

An opportunity exists for a contractor to act as Project: Implementer for Cape Nature for the period 1 October 2011 to 31 March 2012.

Duties will involve the following:
? Interaction with land owners and other affected parties.
? Monitoring of the animals movements
? Identifying the damage caused (both ecologically and in the agriculture)
? Develop control methods
? Control of the animals

The candidate will be expected to:
? Have a good fitness level
? Work flexible hours
? Have a suitable vehicle (4X4)
? Have a hunting rifle .270 or larger
? Be computer literate
? Bilingual or even a third language

Closing date 26 September 2011 at 11H00

Please contact the Cape Hunt office urgently if you are interested. We can provide you with all the documents required and assist as much as possible. Cape Hunt would like to act in support of such a contractor.


________________________________________

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 4:40 pm
by BLOK
Klink so lekker ek trek sommer kaap toe ;D

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:18 pm
by Monrique (SJ)
Christo


Dit lyk dan na so n lekker joppie, wat se jy?? 


Groetnis

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:29 pm
by Geno
SJ,
Laas toe julle manne gaan varkjag het, het almal dan vol blou kolle terggekom! ;)

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:39 pm
by Cobus(Cobb)
SJ
Kan jy 3 tale magtig ou maat??  ;D ;D

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:46 pm
by Monrique (SJ)
@ Geno

Nie ek nie mater.  Vriend Christo was laas kwaai verniel!! ;D ;D  Maar dis mos wat dit so lekker maak.


@cobb

3x sal maar moeilik gaan


Groetnis

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:49 pm
by Boertjie
SJ

Lyk vir my jy ken al die vark storie.Ek dink jy is nogal die regte ou vir die job.

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 6:55 pm
by Monrique (SJ)
@ Boertjie

Ai hierdie is slegs n kontrak job. Lekker ietsie vir n los kerel of n afgetrede toppie!!


Groetnis

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 7:01 pm
by .::Alwyn-U::.
Christo

Weet jy dalk watse kostes hulle nou sal dek met so iets?

Groete
Alwyn

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 7:13 pm
by Monrique (SJ)
Alwyn

Betse sal seker maar wees om die Kaapjag kantoor hieroor tekontak, hulle behoort alle vrate kan antwoord.


Groetnis

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 7:19 pm
by Beretta
cobb
Ekan 3 tale vlot praat afr eng en stront en ek kan n kat skiet ;D ;D ;D
Beretta

Re: Feral Pig control

Posted: Mon Sep 19, 2011 8:48 pm
by Pvdw
Hoekom gebeur daar nie sulke pes uitbrake naby Pretoria nie.

As ek so na ons rugby kyk het daar reeds pes uitgebreek maar dis nie wat ek van praat nie >:( >:( >:(

Net noudie dag het iemand hulp gesoek om springhase te skiet en James sukkel nog steeds met die otte maar als is so v?r ??? ???

Peet