Page 1 of 1
PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Jan 09, 2018 9:39 pm
by acssa
Dagse
Ek will graag uitvind wie belang sal stel om 'n PRS / long range skiet kurses wil bywoon. 3de - 4de Week Junie.
Dit sal 'n vol dag kurses wees saam met Jake Vibert. Kurses sal dan ook sy online training videos insluit.
https://jc-steel-targets.thinkific.com/ ... ompetition
Geskatte koste sal seker so R3200 wees. (met online training videos)
Sal seker net 2-3 kursesse wees, vir 12-15 mense /dag.
Die kurses het ook 'n borg wat van die kostes dra.
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Jan 09, 2018 10:10 pm
by HenkM
1) HenkM
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Mar 13, 2018 2:26 pm
by anton.308
2) Anton Prinsloo
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Mar 13, 2018 5:21 pm
by jaracal
Daar word dieselfde tyd 'n Long Range Course aangebied deur Darrell Holland, 27-30 Junie te Philippolis:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... nd#p680085
Groete
Heinrich
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Mar 13, 2018 5:49 pm
by Gideonviljoen
Waar gaan die kursus aangebied word?
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Tue Mar 13, 2018 6:31 pm
by Sean3006
Anything in Cape Town.
Or is sea level too challenging ?
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Thu Mar 15, 2018 9:34 am
by jaracal
Die kursus van Darrell Holland word 30 Junie tot 3 Julie 2018 aangebied so ek dink beide kursusse kan dus goed ondersteun word.
Groete
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Fri Apr 13, 2018 1:20 pm
by anton.308
Sean3006 wrote:Anything in Cape Town.
Or is sea level too challenging ?
You can speak to Rob / Steve at
www.tacdriver.co.za for PRS
JJ Mare also offers long range shooting courses.
Or join Arnold Rix at the next xsssa competition. Arnold typically mixes experienced and inexperienced shooters. The shooters like sharing their knowledge.
PM me if you need contact details.
Re: PRS/long range shooting course/kurses
Posted: Fri Dec 10, 2021 4:53 pm
by NicovanderMerwe
Goeie dag, ek bring weer lewe op die plasing. Ons "SFC Tactical Solutions" bied kursusse aan in Oudtshoorn en ons kan reis ook, maar naweke is te kort vir reis en aanbied. Ons bied 'n 2 dag Introducution to Precision Shooting kursus aan, wat ons net tot op 300m toelaat om die fundamentele beginsels te bemeester. Indien jy wil verder gaan op Module 2 gaan ons tot op 1000m en dan op Module 3 tot op 1600+. Die ander Modules is meer eksklusief. Na JJ Maré se heengaan het die familie my gevra om Western Cape Precision Riflemen oor te neem. Ek en JJ het die kursusse wat hy aangebied het saam geskryf. Indien julle meer wil weet, kontak my by nul63ses931dubbel54 of besoek gerus ons webtuiste
www.sfc-tactical.co.za of kontak my en ek stuur vir u skakels. Ons youtube kanaal is SFC Tactical Solutions Group. Groete Nico