Page 1 of 1
Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 9:27 am
by 6.5/284Norma
Hallo Manne,
ek het na oorweging vir my 'n Mojet loop in .224 gekoop, 1 in 8 draai en 28 duim in Medium Palma en 'n .22-250 aanmekaar laat sit.
Na die loop ingebreek is het ek begin groepe skiet. Meeste van die groepe was aanvaarbaard tot goed maar...
Vandag het ek twee drieskoot groepe geskiet wat ek self nie sou glo as ek nie daar was nie.
Die eerste een was met Sierra 77gr Tipped matchking. 1.73 mm op 100meter.
2225077TMK.jpg
Die twee een was met Berger 70 VLD. 1.5 mm op 100 meter.
2225070BVLD.jpg
In die wolke!!!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 9:37 am
by Rudie
Daai is hoe 'n custom moet skiet. Baie mooi!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 9:47 am
by tripodmvr
Hel, wil nie eers QL hulp he nie.
Daardie is 'n bankskiet geweer lyk dit my.
Mooi gegooi!!!!!!!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 10:32 am
by LoopSoosStroop
Daai geweer sal lekker maklik zero, haha...
Mooi man
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 11:13 am
by Pinkes
Daai is om oor trots te wees!!!
As ek mag vra..wat het jy vir die loop betaal..?wl my 22-250 ook so loop opsit as hy moeg is.
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 11:20 am
by Supacow
Stout. Baie stout!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 12:58 pm
by Ds J
Jaloers - baie netjies!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 1:09 pm
by Diesel Dog
Dis nou lekker ,lekkerder as naand-se .Mooi geskiet.
Die draad het my nou weer laat dink aan n projek wat ek al lank oorweeg,300 norma switch barrel om op my Mojet338 norma te skiet.
DD
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 1:34 pm
by honda2
Daai is netjies! Sjoe maar die 22-250 idee begin al hoe harder met my te praat... ek sien ek sal binnekort met die minister van finansies moet gaan gesels oor so aankopie...
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 2:25 pm
by Smurfie
Mooi storie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 3:16 pm
by Mellies
Met n vleisie...
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 7:26 pm
by Monster
Hy kan maar n loop bou.
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sat Jan 06, 2018 9:08 pm
by Nico Harris
Baie mooi Johan!!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Sun Jan 07, 2018 4:58 am
by 6.5/284Norma
Dankie manne,
ek is baie bly dat die Mojet loop so mooi maak!
Re: Mojet .224 loop
Posted: Wed Jan 10, 2018 6:46 pm
by Armand Steenkamp
Wat het jy betaal en hoe het jy doe diens ervaar? Bair geluk maar daai groeppe maak n man trots as n roer so skiet
Re: Mojet .224 loop
Posted: Wed Jan 10, 2018 6:58 pm
by JJV
Watse aksie voer daai loop?? JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mojet .224 loop
Posted: Wed Jan 10, 2018 10:55 pm
by 6.5/284Norma
Armand Steenkamp wrote:Wat het jy betaal en hoe het jy doe diens ervaar? Bair geluk maar daai groeppe maak n man trots as n roer so skiet
R6000 vir die loop. 2 weke afleweringstyd. Geen probleme met hulle diens.
Re: Mojet .224 loop
Posted: Wed Jan 10, 2018 10:56 pm
by 6.5/284Norma
JJV wrote:Watse aksie voer daai loop?? JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa aksie.
Re: Mojet .224 loop
Posted: Thu Jan 11, 2018 4:19 am
by PWV
Uitstekend, Norma!! Gee my hoendervleis!!