Soek herlaai data op .270win
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Soek herlaai data op .270win
Middag Manne.
Ek Soek tog raad met die laai van .270 win.
Ek het vir my 130gr psp remington punte gekoop
en dan het ek s385 kruit.met remington LR primers
en ek gebruik pmp doppe.
My geweer is n mauser,dun 26 duim loop
twist 1:10.
As iemand my dalk kan help met die laadings.
Sal ek baie bly wees.
Naas Potgieter
Ek Soek tog raad met die laai van .270 win.
Ek het vir my 130gr psp remington punte gekoop
en dan het ek s385 kruit.met remington LR primers
en ek gebruik pmp doppe.
My geweer is n mauser,dun 26 duim loop
twist 1:10.
As iemand my dalk kan help met die laadings.
Sal ek baie bly wees.
Naas Potgieter
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Middag
Kom ek vra eder so.
Wats die min & max
lading met s385 en n 130 grain punt
in n .270 win.
Of sal n ander kruit beter werk met die 130 grain punte
As julle my dalk daarmee kan help.
Baie Dankie
Naas

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naas
Hoekom S385 vir 270? S365 of S355 werk makliker...

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Hi Naas.
Ek verkies die S365, ek dink dit werk net beter vir die 270win met 130gr.
Ek laai 54.0gr S365 teen 3050ft/s met nosler ballistic silvertips, en is baie happy met die lading.
Nuweseun

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Hi Naas,
Jong ek skiet ladings wat die ouens vir my uitgewerk het met QL om op die node te wees en hulle loop mooi. My ladings is almal S365 en is soos volg:
Nosler Accubond 140gr = 2900 fps
Hornady SST 130gr = 2928 fps
Sierra Gameking 130gr = 2935 fps
Onthou ek het 'n 22" loop so daai 26" van jou sal def vinniger loop.

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Baie Dankie Manne.
Ek het gou daai s385 gaan omruil vir s365.
Ek sien Somchem gee n min lading van 50 grain en n max van 54 grain
s365,maar dis met pmp punte.
Ek luister voort,wat die manne gebruik.
Baie dankie

- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Hallo Naas.
Ek skiet ook S365 in my 270. Ek het wel 'n 270 AI maar ek gebruik nog altyd 365. Ek dink nie iemand sal jou kan help met die beste lading vir jou geweer nie. Daar is maar net een manier, en dit is om ladings uit te werk en hulle te skiet. Dit is vir my die lekkerste deel. Moet net nie teveel gepla wees met spoed nie. Die 50ft/s wat jy kan wen deur jou lading te druk is nie die moeite werd nie. Kyk na die teiken hy vertel die ware verhaal.
Ek het nog altyd my chronograaf by die huis gelos tot ek die lading kry wat werk en dan het ek spoed gemeet. Die rede hiervoor is dat jy nie noodwendig die verwagte snelheid gaan behaal nie en dit jou skiet verswak. 'n negatiewe skut laat die beste lading maar vrot skiet.
Net my twee sent.

Gideon
Baie dankie vir die raad.
Dit is presie wat ek nou gaan doen.
Ek het met 222 op die forum gepraat,en ons
is alreeds besig om die laading ontwikeling tedoen.
Ek gaan namidag gou n paar rontes skiet wat ek die tpl op wil bepaal,
Ek het hulle van 1mm tot 2.5mm met 0.5mm verskulle geseat,almal
50.1grain s365 gegooi.hoop ek sien iets mooi.
Dan sal ek met die laadings begin.
Ek sal maar die crony vat,net om meer data tekry vir QL.
Ek het ook al my doppe gefulsize,aangesien ek van hulle by ander manne gekry het (once fired )
Ek het almal die selfde lente gesny en toe in n 6 grain verskil geklas.(al menier anders het en net 20 van n gewig gehaat )
Ek jag net en gooi so nou en dan n loot na vlekkie se kan toe.
Baie dankie vir almal se raad.
Ek sal julle op hoogte hou wat hy doen.

Ja nee, vat maar daai Chrony saam. Goeie besluit
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naand Manne.
Ek sukkel nogsteeds met my groepe.
As daar dalk iemand op die forum is wat vir my met Ql
n lading kan uitwerk sal dit nice wees.
Tpl 83mm
h2o 70.2 grain ( rem & pmp doppe )
Punt 130 grain rem psp 26.55mm lank
loop is dun en is 26 duim,met 400gram demper op
ek gebruik s365 en rem lr primers.
twist 1:10
ek het op n hoee spoed goei groepe gekry,maar het my demper uitgebrand ( alum ) een.en nou
kry ek niemeer daai spoed nie.ek het 3120 gekry.maar draai nou by 3000 en sukkel om daai spoed
met die nuwe demper tekry.ek het selfs al 55grain gegooi maar niks bo die 3070 nie.eks tebang om meer tegooi.
As julle my dalk kan help,sal ek baie danknaar wees

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naas wrote: Naand Manne.
Ek sukkel nogsteeds met my groepe.
As daar dalk iemand op die forum is wat vir my met Ql
n lading kan uitwerk sal dit nice wees.
Tpl 83mm
h2o 70.2 grain ( rem & pmp doppe )
Punt 130 grain rem psp 26.55mm lank
loop is dun en is 26 duim,met 400gram demper op
ek gebruik s365 en rem lr primers.
twist 1:10
ek het op n hoee spoed goei groepe gekry,maar het my demper uitgebrand ( alum ) een.en nou
kry ek niemeer daai spoed nie.ek het 3120 gekry.maar draai nou by 3000 en sukkel om daai spoed
met die nuwe demper tekry.ek het selfs al 55grain gegooi maar niks bo die 3070 nie.eks tebang om meer tegooi.
As julle my dalk kan help,sal ek baie danknaar wees
Naas Potgieter
S365 58.3 gee 3178fps vir nie hoe duk. Waar het jy gestop. As jy miskien ladng met spoed vergelyk kan ons beter lading gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Ek skiet tans 53,8s365 met n spoet van 3020.
Se maar net as julle nogiets kort
Dankie
Se maar net as julle nogiets kort
Dankie
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naas
Jy moet die spoed van 3143ft/sec slaan om op node te wees.
Ek het QL gekalibreer met jou data en jy behoort dit te slaan by 56.6gr S365 in jou geweer.
Wat ek wel voorstel is laai op tot jy die spoed slaan en dan begin jy met die TPL slaan. Daai spoed is nog op heel gematigde lading
So laai op as volg
54.3
54.8
55.3
55.7
56.0
56.3
56.6
Skiet oor chrony en kyk watter load val daai spoed by in

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Jagtersdog
Baie dankie.dit kink vir my ook beter.ek was net te versigtig om meer tegooi.
Ek sal jou raad volg en terugvoer gee.
Naas
Baie dankie.dit kink vir my ook beter.ek was net te versigtig om meer tegooi.
Ek sal jou raad volg en terugvoer gee.
Naas
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Geen probleem
Dis waarvoor ons hier is.
Al is die groep op daai spoed nie heel klein nie, gaan hy baie gou mooi toe maak met die TPL speel, so moenie worry nie
Dis waarvoor ons hier is.
Al is die groep op daai spoed nie heel klein nie, gaan hy baie gou mooi toe maak met die TPL speel, so moenie worry nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Sakkie Kotzee
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am
Re: Soek herlaai data op .270win
Dagse Naas! Het jy al reg gekom met jou .270?
Ekt lank s365 geskiet maar gebruik nou s355 en hy werk baie beter in my geweer.
Ek laai nou 51g met 130g Sierra Pro Hunter punte en hy werk vrek goed.
Het jy al die sweet spot metode probeer?
Ekt lank s365 geskiet maar gebruik nou s355 en hy werk baie beter in my geweer.
Ek laai nou 51g met 130g Sierra Pro Hunter punte en hy werk vrek goed.
Het jy al die sweet spot metode probeer?
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
@ Sakkie
Ek was bietjie by die see,en het die roer so bietjie verlof gegee.
Ek sal in volgende week met daai nuwe ladins begin.en dan terugvoer gee.
Die jakke gaan die jaar warm kry.

- saimportsuplies
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Jan 11, 2011 8:51 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
die post is seker laat maar ek post maar om te hoop dit help,,,,
ons wou toets watter kruit die 270 met 130gr punte die hoogste lading met die minste druk gee wat in ons geval wou ons 3000-3100 fps kry
na ons klomp toetse geskiet het het ons gesien dat die kleinste groepe met redelike spoed met lae druk met die beste es van onder 15fps
het ons besluit om die lading te gebruik van 51gr s355 met die petroon punt 0.5mm van die lans..die spoed was 3050fps
die s355 kruit het met die ligte punt die beste es gegee
hoop die 2c werk vir jou ook soos dit nou vir my en nog 3 ander vriend werk
cheers
ons wou toets watter kruit die 270 met 130gr punte die hoogste lading met die minste druk gee wat in ons geval wou ons 3000-3100 fps kry
na ons klomp toetse geskiet het het ons gesien dat die kleinste groepe met redelike spoed met lae druk met die beste es van onder 15fps
het ons besluit om die lading te gebruik van 51gr s355 met die petroon punt 0.5mm van die lans..die spoed was 3050fps
die s355 kruit het met die ligte punt die beste es gegee
hoop die 2c werk vir jou ook soos dit nou vir my en nog 3 ander vriend werk
cheers
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
@ Saimportsuplie
Baie dankie vir die raad.ek is reeds nou beesig om ladings uitewer.
Ek het met 56 grain s365 3150 gekry,maar die spoed varieer baie.
en het ook nog nie die node geslaan nie,wat rondom 3145 moet wees.
Ek is nou met die tpl beesig.as dit nie werk nie sal ek die s355 try.
Baie Dankie
Naas
Baie dankie vir die raad.ek is reeds nou beesig om ladings uitewer.
Ek het met 56 grain s365 3150 gekry,maar die spoed varieer baie.
en het ook nog nie die node geslaan nie,wat rondom 3145 moet wees.
Ek is nou met die tpl beesig.as dit nie werk nie sal ek die s355 try.
Baie Dankie
Naas
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naas as jy 3150 het is jy so naby aan daai node van 3145 dat jy maar daar kan begin stel glo ek.....
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Jes Manne.
Ek het daai node van Jagtersdok
gegooi.ek het met 56.4 s365 op n 82.65 tpl 3175 fps gekry,wat die beste
groep van al die loads was.
Toe begin ek met die tpl speel.ek het van 82.10 - 83.00 gelaai,maar niks van daai
groepe het onder 30mm gekom nie,Kan dit wees dat ek n ander probleem het op die geweer.
Ek het reeds al die skroewe gekyk.kan dit wees dat my bedding seergekry het op n manier.
Ek wardeer julle hulp.
Naas
Ek het daai node van Jagtersdok
gegooi.ek het met 56.4 s365 op n 82.65 tpl 3175 fps gekry,wat die beste
groep van al die loads was.
Toe begin ek met die tpl speel.ek het van 82.10 - 83.00 gelaai,maar niks van daai
groepe het onder 30mm gekom nie,Kan dit wees dat ek n ander probleem het op die geweer.
Ek het reeds al die skroewe gekyk.kan dit wees dat my bedding seergekry het op n manier.
Ek wardeer julle hulp.
Naas
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Naas bring jou lading met 0.4gr af.
jy moet die spoed op 3143ft/sec slaan.
Ek kan nie onthou hoe lyk daai koele nie, het hulle boat tail of is hulle flat
jy moet die spoed op 3143ft/sec slaan.
Ek kan nie onthou hoe lyk daai koele nie, het hulle boat tail of is hulle flat
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
Ek sal hulle afbring.
Hulle het n flat bace.
Ek sal op 56 met die tpl bietjie speel en kyk wat hy maak.
Dankie
Hulle het n flat bace.
Ek sal op 56 met die tpl bietjie speel en kyk wat hy maak.
Dankie
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Soek herlaai data op .270win
More Manne.
Ek is nogsteed met die roer besig.
Ek het die loop nou 1 duim korter laat sny.
Daar was verskriklik baie pit merke in die punt.
Sal julle manne met ql tog so gaaf wees om vir my weer die ladings op
die node program tehardloop.
Alles bly die selfde,net die loop is nou 25 duim
Tpl 83mm
h2o 70.2 grain ( rem & pmp doppe )
Punt 130 grain rem psp 26.55mm lank
loop is dun en is 25 duim
ek gebruik s365 en rem lr primers.
twist 1:10
Die laaste spoed wat ek met die 26 duim loop gekry het was.
3125 fps met 55.3 grain s365.en n tpl van 83mm.
Ek wardeer julle hulp .

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Soek herlaai data op .270win
dagse naas
het jy al oorweeg om met S355 te speel baie lekker kruit daai
veral as dit by ligter koeels kom jou loop is nog lank genoeg om n goeie spoed uit hom uit te kry en ek sien jy het n redelike groot h2o
my 270 s'n is maar 68.35 met remmington doppe
as ek tyd het gaan ek met daai specs van jou vir jou loer op QL
watse lot 365 kruit gebruik jy?

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel