Page 1 of 1
Intro
Posted: Sat Dec 30, 2017 8:02 pm
by Chant
Dag se manne
Ek woon in Johannesburg en is baie lief vir die skiet en herlaai wereld.
Sien uit om van die slimmer manne te leer en saam te gesels.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Intro
Posted: Sat Dec 30, 2017 8:26 pm
by Swede
Baie welkom Chant, hier is baie slim manne en soms nie so slim manne, grappies op 'n stok jy gaan dit geniet
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Intro
Posted: Sat Dec 30, 2017 8:34 pm
by tripodmvr
Welkom so tydens die feesgety. Kom praat gerus saam.
Re: Intro
Posted: Sat Dec 30, 2017 8:41 pm
by Heinz Petersen
Welkom hier. Lekker goedjies hier om te lees en saam gesels.
Vertel sommer vir ons van al jou skietgoed.
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 9:36 am
by Chant
Dankie vir die verwelkoming manne.
Heinz op die stadium het Ek so paar speel goedjies
Savage mk2 FV .22Lr
Howa varmint 204 Ruger(in progress)
Savage vlp 243 Win
Savage vlp 260 Rem
Remington Sendero 300 Win mag
Cz Ebony edition 375 h&h
Winchester Safari express 416 Rem
Glock 30 gen4 45acp
Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Winchester SX3 12ga
My Cz 550 30-06 is in die proses om gesmous te word.
Hoop almal hou nog lekker vakansie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 11:03 am
by tripodmvr
Herstel. Jy wil nou kom gesels, maar jy het al baie gekoop. 'n Hele arsenaal seg ek.
Met soveel gewere neem ek aan jy jag gereeld.
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 4:04 pm
by Aceofspades
Man man. Welkom aan al die nuwe manne. Julle sal dit beslis hier geniet.
Kriek
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 4:09 pm
by Jonathan 6.5
Goeie Middag, my naam is Jonathan en is woonagtig in Villeria, Pretoria. Ek is 'n student en het vir my 'n 6.5 CM aangeskaf. Hoop om binnekort te kan begin herlaai. My eerste wapen en het die toegwyde jagters kursus gedoen. Groete
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 4:16 pm
by Aceofspades
Praat nou nou so met Coert oor die Creeds. Hulle stap op die stadium met 'n wille spoed uit die geweerwinkels uit. Welkom Jonathan en hoop jy geniet daardie roer.
Kriek
Re: Intro
Posted: Sun Dec 31, 2017 5:46 pm
by Chant
Welkom welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk