Page 1 of 1

Roan bul te jag 2018

Posted: Wed Dec 27, 2017 8:16 am
by william007
Goeie dag
Ons het hier n Roan bul beskikbaar vir jag, did n bul wat ons so gou moontlik wil laat jag agv.
die bul is biekie maer en hy het n tag in die oor, maar dit is n baie mooi horing bul sal jul moontlik 26 duim plus wees. Vir belangstelings kan julle my mail stuur William@botlierskopstudgame.co.za

Daar is ook goue wildebeest en goue gemsbokke , swart rooibokke beskikbaar vir jag teen goeie pryse.

Ons sal ook buffels beskikbaar he vir jag.

groete.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Wed Dec 27, 2017 11:03 am
by william007
Ons het ook 2018 se pryslys beskikbaar vir die wat belangstel.
stuur net jou mail adres
dankie.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Wed Dec 27, 2017 9:02 pm
by Theo
william007 wrote:Ons het ook 2018 se pryslys beskikbaar vir die wat belangstel.
stuur net jou mail adres
dankie.

Pryslys asb
tdtipad@gmail.com

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Wed Dec 27, 2017 9:59 pm
by Gideonviljoen
Pryslys asb.
Gviljoen4@gmail.com

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Wed Dec 27, 2017 10:03 pm
by ricus 1

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Thu Dec 28, 2017 7:39 am
by honda2
ricusu wrote:Pryslys asb sfungerer1@gmail.com
Stuur asb cornelis.rad@gmail.com

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Thu Dec 28, 2017 9:44 am
by KalahariKlong
smiley.hand@kioltd.com

Dankie William.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Thu Dec 28, 2017 12:24 pm
by Grenslyn
Pryslys asseblief

hjfm@mweb.co.za

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Thu Dec 28, 2017 3:09 pm
by Pappabeer
Wat kos die bastergemsbokbul William?

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Fri Dec 29, 2017 12:24 pm
by william007
hello pappabeer
Die prys op hom is R35 000. btw uit gesluit.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Fri Dec 29, 2017 4:07 pm
by Smurfie
Pryslys asb....
andrew@comdi.co.za


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Fri Dec 29, 2017 6:39 pm
by Brock
Stuue asb pryslys vir my ook.

Slabbertdvz@hotmail.com

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Fri Dec 29, 2017 7:20 pm
by Pappabeer
Dankie

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Sun Dec 31, 2017 7:32 am
by lechwe
Pryslys asb meakerhj@gmail.com

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Tue Jan 02, 2018 12:31 pm
by william007
goeie dag
het die volgende beskikbaar vir jag. Dit is as n pakkie
1 x Goue wildebeest.
1 x goue gemsbok
1 x jagter 2 nagte.
prys R60 000.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Mon Jan 08, 2018 10:06 pm
by douw
stuur asb pryslys na douwdry@yahoo.com

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Mon Jan 22, 2018 8:04 am
by william007
Goeie dag
Ek het sable bulle te jag van 38 duim tot 42 duim vir R40 000 btw uit gesluit
As ook Roan bulle van 24 duim tot 26 duim vir R45 000 btw uit gesluit.
Noord kaap.

Ek het ook Eland bulle (Livingston) vir R15 000 om te jag btw uit gesluit.

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Mon Jan 22, 2018 8:48 am
by JuanVE
Pryslys asb. juanve@nwga.co.za

Re: Roan bul te jag 2018

Posted: Tue Jan 23, 2018 12:19 pm
by william007
Goeie dag.
het n plek oop van 25 Julie ,Augustes,Sep. so ja paket wat ons uit gesit vir dit.
waterval safaris noord kaap
Gemsbokke R38/ kg. vel aan, kop af , binne goed uit, pote af.
Springbok R38/kg. vel aan , pote,kop, binne goed af.
Swartwildebees R38/kg. vel aan,pote,kop,binne goed af.

akkomodasie slegs vir 4 jagters beskikbaar (NIE MEER AS 4 JAGTERS NIE)
R1000 per person per dag. sluit in- slap,vol toegeruste huis met aircon en kagel,hout, slag ,jag bakkie,koelkammer,gids, skoon maak van hiuis,ligte middag ete. Optel van bokke in die veld.

Uit gesluit- oggend ete, aand ete.

Huis is vol toegerus, handoeke, buite braai, vuur erts, koffie suiker melk.
alle pryse sluit btw uit.
om jag te boek Deposito van R4000.