Page 1 of 1

Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 9:00 am
by aapie
My naam is Johan van Pretoria en jag gereeld en sien wat sê julle van jag.

Re: Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 9:07 am
by Heinz Petersen
Welkom Johan. Jy het die hele dag tyd om deur al die jag stories hier te lees.

Re: Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 9:30 am
by tripodmvr
So op die Kersdag. Welkom en geseënd seg ek.

Re: Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 12:01 pm
by PWV
Welkom, aapie! Ja, ons dink nogal baie van jag!
Geseend!

Re: Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 5:17 pm
by Aceofspades
Welkom welkom! Hoop jy geniet die jag stories. As jy 'n bul van 'n jagstorie wil lees moet jy soek vir Captain Oblivious se skaapjag storie. Dis dêm oraait!

Kriek

Re: Hello

Posted: Mon Dec 25, 2017 6:17 pm
by Flip Nel
Baie Geluk, Jy gaan dit geniet hier

Re: Hello

Posted: Wed Dec 27, 2017 7:53 pm
by neef
Welkom jy moet lekker lees en saam gesels

Sent from my LG-H735 using Tapatalk