Andwoord op Henk
Posted: Fri Sep 16, 2011 9:27 pm
Henk jy wil mos nou vir my in groot ##### laat kom . Maar ja so ver 46 jakkies op+ - 35000 ha vir die broei sieseon en einde nog nie in sig. Doen dit nou al vir 3jaar.Laas jaar selfde tyd net 30 ,maar wat ek wel weet ek het mider jong jakkies wat later op my plaas rond loop vir kwaadgeld. en ek hoef hulle nie te gaan soek terwyl ek agter my vrou se blad kan le nie.
manne ek kan net se soek jul neste en PAS HULLE OP hulle gaan elke jaar in daai kol kom teel nie ver van die vorige plek nie.
Om dit te doen het jy n man nodig wat sy sout werd is en weet waarna om te kyk en weet wat om te doen.
Jy wil tog vir ma en pa ook kry.
karoo groete