Page 1 of 1
Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Mon Nov 27, 2017 8:51 pm
by Beer (Christo)
Ek kan bg kry, moet net ‘n offer maak.
Engine raad oor kwaliteit en waarde sal waardeer word.
Sal eers in die week dit onder oë kan kry
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Tue Nov 28, 2017 3:41 pm
by Beer (Christo)
Enige iemand wat al met die scope te doen gerky het??
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Tue Nov 28, 2017 3:47 pm
by Supacow
As ek weer een sien sal dit die 2de een wees wat ek sien
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Tue Nov 28, 2017 4:11 pm
by Beer (Christo)
Ek kry ook nie juis iets online nie, behalwe vir 'n review op chuckhawks.com
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Wed Nov 29, 2017 12:41 pm
by Jean Marais
Ek wil amper waag om te sê dat jy nie regtig kan fouteer met Sightron nie. Sover nog net goeie goed van hul produkte gelees, EN ervaar.
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Wed Nov 29, 2017 3:07 pm
by THOMAST
Ek sou verkies dat die oogstuk teen 'n hoek gemonteer was en nie reguit soos op die foto nie. anders gaan jy vinnig 'n pyn in die nek ontwikkel as jy lê en kyk.
Re: Sightron spotting scope 20-6-x63
Posted: Wed Nov 29, 2017 9:20 pm
by Beer (Christo)
Dankie manne. Dink ek gaan reg kom vir so R1500