Page 1 of 1
Sako extractor kit
Posted: Wed Nov 15, 2017 10:23 am
by Pappabeer
Ek is opsoek na n Sako extractor kit. Lengte gaan ongeveer 11mm wees en breedte 4,35mm. Pacific tool & Gauge se Sako medium kit is redelik naby daaraan.
Enige headsup sal waardeer word of as jy een het sal ek hom oorneem met graagte.
Re: Sako extractor kit
Posted: Wed Nov 15, 2017 10:25 am
by Beer (Christo)
Weet nie of dit dieselfde is nie, maar ek dink ek het 'n Sako Extractor op die S&O nagmark sale gesien
Re: Sako extractor kit
Posted: Wed Nov 15, 2017 11:25 am
by Pappabeer
Beer (Christo) wrote:Weet nie of dit dieselfde is nie, maar ek dink ek het 'n Sako Extractor op die S&O nagmark sale gesien
Hulle het vir my gemeet, maar ongelukkig is dit die small en large, en ek kort n medium. Dankie egter Chrito.
Re: Sako extractor kit
Posted: Wed Nov 15, 2017 6:47 pm
by Chrisjan
Ek dink ek kan jou help. Bel my more. Groete