Mango boef
Posted: Fri Nov 10, 2017 9:51 am
My eerste kees.
Ons het so wyle gelede by vriende gaan kuier duskant Marken.
Hierdie knaap het hom gesit en dik vreet aan mangos in die boord, ietwat te naby aan die huis + kinders vir ons gemoedsrus.
Afgestig met vriend se Musgrave 30-06, so 80m weg terwyl hy hasepad gekies het.
https://i.imgur.com/0nsFrNG.jpg?