Page 1 of 1

Op soek na n disc grinder

Posted: Tue Nov 07, 2017 10:55 am
by lekkerjag
Dagse almal

Ek is opsoek na n disc grinder of net die disc vir my mesmaak projek.
As iemand kan help asb
WhatsApp asb na 083 655 2972
Lekker dag

Re: Op soek na n disc grinder

Posted: Tue Nov 07, 2017 12:20 pm
by GooseMan
Hi Lekker Jag,

die Grinding Disks kan jy by enige hardeware plek kry, ekt Noudi dag by Buko se gesien en hulle gaan so R30 stuk.

Re: Op soek na n disc grinder

Posted: Tue Nov 07, 2017 4:45 pm
by lekkerjag
Dankie gooseman sal gaan kyk

Re: Op soek na n disc grinder

Posted: Fri Nov 17, 2017 3:44 pm
by GooseMan
het jy toe reg gekom @lekkerjag?

Re: Op soek na n disc grinder

Posted: Sun Nov 19, 2017 8:05 pm
by lekkerjag
Dagse gooseman
Ja dankie, ek het reggekom. Op Gumtree toe een opgespoor. Jammer vir die laat reaksie was n bietjie besig met die oes op die lande. Sien jy is ook n beginner.

Re: Op soek na n disc grinder

Posted: Mon Nov 20, 2017 9:12 am
by GooseMan
korrek ja, ekt so twee weke terug messe gemaak uit ou spanners, het basies als gedoen met die grinder.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=137&t=60912