Goeie more
Ek wil net hoor kry n mens n better magesyn vir die howa ek het daai plastiek een maar sy knip sit voor en dit werk nie baie lekker nie.
kry n mens dalk n metaal een wat se knip agter of by trigger gard sit.
En waar kan mens dit koop of wie maak dit.
baie dankie.
magesyn vir howa.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: magesyn vir howa.
praat met Geno.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: magesyn vir howa.
Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.
Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.
Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.
Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: magesyn vir howa.
Verstaan ek verkeerd of nie, die Disen pas netso op jou huidige kolf waar die Atlasworx inletting nodig het?Gian_dP wrote:Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.
Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.
Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: magesyn vir howa.
Beide kort so bietjie inletting. Die feel wat magasyn hou is groter en sommige kolwe pad die plaat nie perfek nie. Minimale werk met n beitel en vyl.Swede wrote:Verstaan ek verkeerd of nie, die Disen pas netso op jou huidige kolf waar die Atlasworx inletting nodig het?Gian_dP wrote:Disen engineering maak metaal bottom metals en AICS-kloon magasyne-bestel by handelaar wat hulle produkte aanhou. Disen verkoop nie direk aan publiek nie.
Geno kan Atlasworx bottom met genuine AICS magasyne verskaf.
Pryse baie dieselfde. Beide werk baie goed.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sommige aksie moet jy bietjie vyl on perfek te laat voer. Moes dit op my een Howa doen.
Lees die draad op Gunsite.
http://www.gunsite.co.za/forums/showthread.php?t=81230
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171103/bfc16b76a84619955fdb9fe6632a96ba.jpg
Dit is van onder af gesien. Ou magasyn druk voor vas, nuwe magasyn verder terug. Vyl effe hoek in dan voer hy perfek selfs met maks tpl.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: magesyn vir howa.
Wialliam, toe ek my stelsel gekoop het was die ander duur make nog nie so beskikbaar gewees soos nou nie. So my stelsel sit die knip ook nog voor. Na die tweede keer wat my mag uit geval het oor iets die pen raak gedruk het, het ek n saag gevat en daai pennetjie korter gemaak dat jy hom net net met die vinger los gedruk kry.william007 wrote:Goeie more
Ek wil net hoor kry n mens n better magesyn vir die howa ek het daai plastiek een maar sy knip sit voor en dit werk nie baie lekker nie.
kry n mens dalk n metaal een wat se knip agter of by trigger gard sit.
En waar kan mens dit koop of wie maak dit.
baie dankie.
Ek het 2 van my Howas so verander, niks moeilikheid meer nie.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: magesyn vir howa.
Baie dankie manne ek warder die trug voer.