Page 1 of 1

Hoyt Rampage XT boog met ekstras

Posted: Thu Nov 02, 2017 8:38 am
by Wielie Waps
Ek adverteer namens 'n vriend en julle kan hom direk kontak.
Hy wil R10 000 he vir die boog met ekstras.
Ek ken nie boog terme so goed nie so verskoon asb as ek verkeerd getik het.
Verstelbaar tot 80pond en trek lengte kan stel tussen 28 - 30.
Vir fotos en navrae kontak vir FRANCOIS by nul72 862 7413
Ek kan ook fotos vir iemand stuur as hy my kan help om dit op te sit.