Haelgeweer motivering
Posted: Wed Nov 01, 2017 11:16 am
Goeie môre aan almal.
Ek wil graag hoor of enige iemand bereid is om dalk my te help deur 'n voorbeeld van 'n haelgeweer motivering brief vir my kan gee. Ek en my pa het onlangs 'n haelgeweer gekry en wil graag 'n goeie motivering inhandig. Dit is 'n enkel loop Astra 12boor vir voëls en dalk 'n paar varke te skiet.
Enige hulp sal waardeer word, baie dankie.
Groete Ben