Somchem S335 data vir die .222?

Post Reply
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

Het enige iemand dalk Somchem of iemand anders, se herlaai data vir die .222 met S335? Punte van 45 tot 55gr?

Dankie
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

WillJak

Sal jou eers teen Sondag kan se, ek is inni veld oppi oomblik.

Hoop iemand kan jou help voor daai tyd.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

Hi Francois, dankie, ek sal graag jou inset wil he. ".222" op die forum het my darem al ook gehelp met nogal detail inligting. Ek laai reeds vir die .222 met S335 en het vermoed dat ek max of baie naby is, en sy data bevestig dit, maar mens kan nooit te veel inligting kry nie.

Baie dankie
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Janjak »

Willjak,
gaan kyk hier. hulle het dalk wat jy wil weet.
http://www.dlswc.co.za/Reload/default.asp
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

Dankie Janjak, ek waardeer.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

WillJak

45 grain Spitzer or Spire Point
Reloadr12 25.0 gr.  3,290

50 grain
Reloadr12 24.0 gr.  3,120

55 grain Spitzer SP
Reloadr12 24.0 gr.  3,190

Reloader12 = S335

Ek kan vi jou nog baie opsit, ma gaan lees self

http://www.tripledeuce.net/Home_Page.php

Site wat spesiaal aan die 222 gededicate is. As jy n powder burn rates comparison chart will he, laat weet en ek stuur jou een.


Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

Hi Francois, baie dankie, ek waardeer. Ek sal dit ook baie waardeer as jy vir my die burn rates kaart kan stuur - ek e-pos jou vir dit.

Groete
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

Willem

Het jou gemeil, hoop jy kom reg

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Christo »

FM

Die burnrates is mos ongeag watter kaliber, of slaan ek my nou met 'n plank. Stuur hom aan vir my asseblief.

Dankie

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by 222 »

Hier is ook 'n plek wat 'n Burnrate Chart het:

http://gsgroup.co.za/burnrates.html
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

Christo

Stuur my n mail sodat ek jou adres kan kry.

Ja, ongeag kaliber.

222

Sal hom n bietjie deurkyk.

Mooi loop
Francois

NS Onthou burn rates is nie die alfa en omega nie, burn rates verskil op dieselle kruit, net tussen lot nommers ook, so dit is maar baie deurmekaar, begin altyd 10% lear en werk sorgvuldig op.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

.222 en Francois, baie dankie, ek het die inligting gekry en sommer heelwat geleer - paar nuwe deure ook oopgegaan...
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

Willem

Altyd n plesier om te kan help.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by JACQUES BOTHA »

FM
Sorry vir die dom vraag maa gee s321 en s341 nie beter resultate op die 222 nie? Maak die 24gr 335 nie die dop so vol dat jy al amper met saamgeperste ladigs sit nie??
Ek waarborg jou jy sal in pmp se doppe nie naby aan 24 gr 335 inkry nie, maar in die winchesters dalk.. en remingtons ook?
Ma ek gaan nogsteeds die 335 ding probeer, dalk is dit wat die ou sako'kie wil eet.. want hy het my laat sukkel met ligter punte as die 50 greiners, daai mikro groef loop klink my kan ma vol woefiepoefoe wees as hy lus is... die 55greiners skiet hy heerlik en met die 50gr blitskings ook aanvaarbaar....
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by WillJak »

Jacques, 321 is die aanbevole kruit, maar volgens die kaarte en goed wat ek van .222 en Francois ontvang het verbrand hy minder effektief as 335 - dis hoekom ek 335 begin laai het - een van die manne wat betrokke was by die ontwikkeling van die 321 het 335 aanbeveel. Oor die dopgrote is jy reg - die "probleem" met 335 is jy't bietjie meer volume nodig - ek het "Imperial" doppe hier (by 'n pel gekry) wat 24.7gr vat en spasie het vir die punt. Dis bitter naby aan max, as dit nie max is nie, so werk eerder af as jy groot genoeg doppe het. Die PMP dop wat so 23.5gr kruit, maar dan begin jy ladings saampers, so jy kan maar op 22.8 of so werk. Ek het Winchester Super X doppe hier en hulle vat so 24gr as jy plek los vir die punt. Met die Imperial doppe en 45gr Sierra punte kry ek vir alle praktiese doeleindes so 3400fps, wat nie te sleg is nie - en hy skiet darem onder 1" op 100m - nou nie alles deur een gat nie, maar alles binne 'n duim.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by Francois Marais »

JB
...gee s321 en s341 nie beter resultate op die 222 nie?....
Ek weet nie regtig nie, het nie n 222 nie, het ma net Willem se vraag geantwoord.  Ekself is nie baie stout oor balkruit nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by 222 »

Jac

Kan mens 341 gebruik op die 222? Ek het Somchem gekontak en hulle het ges? al wat hulle aanbeveel is 335 en 321. Ek sien ook dat 341 op dieselfde lading net 85.6% ontbranding gee en sy spoed val heeltemal uit die bus uit, of laat ek dit so stel hy val heeltemal afie skietstoel.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Somchem S335 data vir die .222?

Post by JACQUES BOTHA »

222
Ek het nie spoed getoets nie, Ek het alle soorte dryfmiddels gebprobeer en nie agtergekom dat 341 so vreeslik stadig is of was nie, maar ek glo jou...dat 341  nie soveel spoed sal generate soos 335 nie, maar hy werk ook ....
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Post Reply