Middag wil graag weet waar n mens n camo net vir n bakkie kan koop en vind julle dat dit n verskil maak vir n wit bakkie vir nag jag byvoorbaat dankie
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Camo
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Camo
Hoor by Ian Beytel hier op die forum. Hy sal vir jou een tailor make. Leer uit my onkunde uit BLY WEG UIT DIE VELD MET N WIT BAKKIE AS JY WIL JAKKALS JAG. Maar net my 2c
