Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Sat Oct 28, 2017 2:59 pm
by Johan Louw
Middag almal.
Ek is Johan Louw van die Koue Bokkeveld. Lees al baie lank op forum net nie aangesluit nie..het darem nou!
Net n biltong jagter..nie groot op baanskiete nie.
223 Rem Remmington ssps
270win Heym
300win Sauer
Dankie dat ek kan deelraak van die forum.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sat Oct 28, 2017 3:06 pm
by Heinz Petersen
Welkom Johan. Gesels saam en miskien kan jy vir ons leer om biltong te maak.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sat Oct 28, 2017 3:35 pm
by heywillie
Welkom Johan

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sat Oct 28, 2017 7:47 pm
by tripodmvr
Welkom. Hou van jou parmantigheid om sommer dadelik te begin gesels. Kyk by jou plasing waar ek meer inligting vra.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sat Oct 28, 2017 7:51 pm
by Aceofspades
Welkom Johan. Nou wat maak jy met daardie 270? Of het jy die 223 gekry om die 270 te vervang? Lees maar deur die 270 drade!


Kriek

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Sun Oct 29, 2017 7:40 pm
by dehacked
Aceofspads wrote:Welkom Johan. Nou wat maak jy met daardie 270? Of het jy die 223 gekry om die 270 te vervang? Lees maar deur die 270 drade!


Kriek
As ons moeg is vir die 270 se vervelige doodmaakvermoƫ haal ons die 223 uit vir so bietjie van 'n challenge.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Mon Oct 30, 2017 6:58 am
by Baas Piet
Baie welkom. Is n lekker gemeenskap die.

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk