Page 1 of 1

Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Fri Oct 27, 2017 8:18 am
by Sangoma (IAN)
Hallo almal

Ek verkoop n oorspronklike Versa-Pod bipod.

Kondisie is gebruik, mar werk 100%. Ek dink dis 6-9". Hy skuif in Anschutz rail of kan direk met n die QR handle vasgeskroef word. Hy het rubber voete. Die QR handle is na die tyd opgesit, hy kom nie standard met die handle nie.

R800 (NOU R600)

Geen opsies asb

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Fri Oct 27, 2017 11:57 am
by andrexseven
Dag se Ian is die Universal adaptor ingesluit?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Fri Oct 27, 2017 11:57 am
by andrexseven
Indien wel sal ek hom vat asb


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Fri Oct 27, 2017 12:02 pm
by Sangoma (IAN)
Nee, hy is soos wat hy op die pic is. Jy kan accessories by koop by versa pod agente

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Fri Oct 27, 2017 12:06 pm
by andrexseven
Dankie Ian ek sal hom dan laat oorstaan


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Sun Oct 29, 2017 9:49 am
by Faffa
Zz s mm

Sent from my S60 using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod

Posted: Mon Oct 30, 2017 1:15 pm
by Sangoma (IAN)
Nou R600

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Mon Oct 30, 2017 2:41 pm
by spekieries
Sal hom vat!Ek stuur vir jou 'n pm.

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Mon Oct 30, 2017 11:13 pm
by Jacques van Eeden
As spiekeries hom nie vat nie sal ek.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:40 am
by spekieries
More Ian
Jy het 'n PM.

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Tue Oct 31, 2017 8:54 am
by Sangoma (IAN)
Spekieries, nog niks gekry nie. Bel my sommer, my nr is aan die onderkant

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Thu Nov 02, 2017 5:29 pm
by Jacques van Eeden
Ian, het Spekieries reg gekom?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Thu Nov 02, 2017 6:14 pm
by spekieries
Naand Jacques. Ja ek vat hom.

Re: Versa-Pod Bipod (Prys verlaag)

Posted: Thu Nov 02, 2017 6:18 pm
by Sangoma (IAN)
Hy is verkoop aan hom ja, dankie.