Koeels te koop - 7mm Berger Hybrid Target 180gr
Posted: Mon Oct 23, 2017 7:53 am
Goeie dag almal,
Ek het 'n sleeve van 5 geseelde pakkies 7mm Berger Hybrid Target 180gr koeels te koop, plus nog 39 koeels in 'n oop pakkie. R5,000 vir die lot teen R9.28 per koeel, of R1,000 per pakkie.
Indien jy alles vat sal ek die posgeld optel, so nie is die posgeld vir die koper se rekening.
Groete,
Gerhard