Page 1 of 1

Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 12:45 pm
by fluisterbuis
Goeie middag mede jagters.

Ek is van Pietersburg
Jag met .30-06, al 10 spesies daarmee geskiet, van Springbok tot groot Eland bul
Eerste bok op 12 geskiet, 25duim Rooibak ram, sedertdien nog nie weer trofee geskiet nie

probeer om tenminste 3 keer 'n jaar te gaan jag

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 1:11 pm
by Parker
Welkom mede bosveld burger.

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 1:15 pm
by Jay Jay
Hi, Baie welkom.

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 2:07 pm
by PWV
Welkom, fluisterbuis. Hoop jy geniet dit hier.

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 4:24 pm
by Chevvy SS
Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 4:41 pm
by heywillie
Baie welkom

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 5:52 pm
by PWV
Chevvy SS wrote:Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?
Die teenoorgestelde is 'n snaterbek!

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 9:47 pm
by JohanvB
PWV wrote:
Chevvy SS wrote:Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?
Die teenoorgestelde is 'n snaterbek!

Hmmm..heelwat SNATERBEKKE, oppie skietbaan Saterdae oggende...en nee ek praat nie van die knal dempers nie..

Die met al die verskonings oor hoekom hulle so sleg skiet...ja ek is ook een van hulle.. :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Dagsê

Posted: Thu Oct 19, 2017 10:00 pm
by JohanvB
Maar welkom hier...die ouens hier is nie te bad nie..