Nuwe lid
Posted: Thu Oct 19, 2017 11:01 am
Goeie dag.
Boer hier in Cullinan met lusern en Wagyu beeste. Dan ook n stukkie grond in die Warmbad omgewing.
Beesig om wild op die 500 ha te sit.
Sien die jakkals is baie so ook bruin haiena.
Al klaar blesbok verloor agv haiena.
Ek loer julle manne se raad twis en humor al lank dus aangesluit.. nou n roep kursus doen so gou as moontlik voor lamseisoen..
Dis maar my storie