Page 1 of 1

Diens van windbuks in Vaaldriehoek

Posted: Tue Oct 17, 2017 2:05 pm
by Fano
Ek het 'n Gamo springer windbuks wat dringend 'n diens nodig het. Op die oomblik het ek self net nie die tyd om dit te probeer uitsort nie. Weet julle dalk van iemand in die Vaaldriehoek wat dit kan doen vir minder as die prys van 'n nuwe windbuks?

Dankie.
Fanie

Re: Diens van windbuks in Vaaldriehoek

Posted: Tue Oct 17, 2017 2:13 pm
by Fanta300
Neels Haasbroek help nog by Champion Gunshop in Vereeniging met die diens en herstel van Windbukse