Lyman Universal case trimmer
Posted: Sat Oct 14, 2017 5:31 pm
Lyman case trimmer te koop R 950.00 posgeld vir die koper.
Soos in die fotos kan sien is die verf gechip, die nut agter het los gekom en kon ek dit nie weer vas kry nie. Iemand met meer geduld sal dit vinnig uitsort.