Te Koop - Redding Dies Series A 7x57 - VERKOOP
Posted: Tue Oct 10, 2017 3:10 pm
Goeie dag,
Ek het die volgende Redding Series A dies te koop:
FL sizer en seater die - 7x57 - R600
Die dies is nooit gebruik nie en het vir paar jaar net in die laai gele.
Belangstellendes kan my kontak vir fotos, ek kan ongelukkig nie fotos laai met my werksrekenaar nie.
Posgeld vir die koper.
Fred