Magaliespark week 27 Okt tot 3 Nov
Posted: Wed Oct 04, 2017 7:01 pm
4 bed (1 slaapkamer) en opvou beddens in die tv kamer. Ek het n hele week beskikbaar, en sal dit ongelukkig nie self kan maak nie.
Dis self catering met vol 18 gate gholfbaan, baie mooi omgewing in die Magaliesberge en Hartbeespoortdam.
Normaalweg amper R7k vir die week, ek sal tevrede wees met R5500.
Groete
Louis
0823792522
Dis self catering met vol 18 gate gholfbaan, baie mooi omgewing in die Magaliesberge en Hartbeespoortdam.
Normaalweg amper R7k vir die week, ek sal tevrede wees met R5500.
Groete
Louis
0823792522