Nuwe Lid
Posted: Fri Sep 29, 2017 3:14 pm
Middag Kêrels.
Nuut hier by julle.
Het inligting oor 243 AI gesoek en hier uitgekom.
Stuur my Savage Mod 12 VLP 243 binne die volgende week of so na True Worx toe vir die Ackley omskakeling.
Sien uit om te leer hier onder andere by die manne wat 243 AI skiet.
Verder skiet ek 308, 223,25-06 en beplan n 375 Cheytac.
Lekker dag verder vir julle!