Page 1 of 1

Geweer laat oordoen

Posted: Thu Sep 28, 2017 8:39 am
by Antondup
Hi amal

My neef het 2 gewere wat hy graag wil laat oor doen, hout kolwe laat afskuur en oor doen en ook die "bluing" oor laat doen en ook sommer nuwe "bedding".
Die probleem is hy bly in Kuruman, weet iemand dalk van n persoon wat dit vir hom sal kan doen iewers naby dai area dalk.
As iemand dalk so n soortgelyke projek iewers laat doen het en fotos het stuur asb dit aan en ook die kontak besonderhede!

Dankie

Re: Geweer laat oordoen

Posted: Thu Sep 28, 2017 11:45 am
by Dolf014
Komaan 243Sondaug; adverteer jouself. ;D
Jaco woon en werk in Kathu.

Re: Geweer laat oordoen

Posted: Thu Sep 28, 2017 2:49 pm
by Kolhasie
+1 vir Jaco

Re: Geweer laat oordoen

Posted: Fri Sep 29, 2017 1:24 pm
by Beer
Stem ook vir Jaco, Nul82 agt24 nul720. Jou neef kan hom maar skakel.

Re: Geweer laat oordoen

Posted: Sat Sep 30, 2017 5:18 am
by 243Songdaug
Dankie manne. Was effens besig by die myn.

Anton, jou neef is welkom om my te kontak.

Groete