Ruger M77 MkII All weather 280Rem. VERKOOP
Posted: Tue Sep 26, 2017 12:39 pm
Goeie dag.
Ek het 'n splinternuwe Ruger M77 MkII All Weather in 280 Rem kaliber wat ek wil verkoop. Die geweer is nog nooit geskiet nie en kom kompleet met sy box,scoperinge en alle papiere. Daar is slegs 'n teleskoop gemonteer wat ek sal afhaal of kan oor onderhandel. Ek soek R15 000-00 vir die geweer en RAM koste is vir die koper. Behoorlik goedgekeurde stoorpermit sal oorweeg word.
Kontak my op 08277ses1sewe89.