Page 1 of 1
Paar items te koop - pryse verlaag
Posted: Tue Sep 26, 2017 11:00 am
by FrancoisW
Het paar dinge wat nie gebruik word nie.
CZ Slavia 630 CAL4.5 - R1000 (sal geweer sak ook saam gee waarin hy is) - verkoop
Leupold Rangefinder RX-750 - R1700 - verkoop
Barnes XFB - .308 200gr - R350 / 50 (8 pakkies)
DSC_2271.JPG
DSC_2272.JPG
DSC_2273.JPG
Re: Paar items te koop
Posted: Tue Sep 26, 2017 11:03 am
by FrancoisW
DSC_2275.JPG
DSC_2276.JPG
DSC_2277.JPG
Re: Paar items te koop
Posted: Tue Sep 26, 2017 1:19 pm
by toelie
Op watse afstand kan mens blesbok groote wild range?
Op watse afstand kan mens gongs op tel?
Groete
Re: Paar items te koop
Posted: Tue Sep 26, 2017 1:29 pm
by FrancoisW
Toelie, ek het net een keer gaan vlakte jag met hom. Ek het gemaklik tot 350m op blesbokke so van die bakkie ag gerange.
Hang maar af hoe stil hy gehou word as mens ver range.
Het nog nooit gongs gerange nie.
Re: Paar items te koop
Posted: Tue Sep 26, 2017 1:44 pm
by toelie
Baie dankie
Re: Paar items te koop - pryse verlaag
Posted: Thu Sep 28, 2017 10:48 am
by FrancoisW
Pryse verlaag