Page 1 of 1
Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 2:45 pm
by Shaunsteyn
Good day.
I am from Wellington. Accountant by trade, 30-06 shooter by heart.
Looking forward to learn from all you guys.
Regards
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 2:54 pm
by Heinz Petersen
Welkom Shaun. Jy is sommer naby aan die manne van die Paarl.
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:00 pm
by joe rocket
Welkom Shaun hier gaan jy lekker kuier.
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:04 pm
by Sean3006
Shaun
Welcome to the forum.
I am sure you will enjoy interacting on the forum like many of us have.
Which 30.06 rifle and bullet weight do you shoot?
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:23 pm
by Shaunsteyn
Dankie vir die verwelkoming!
Marlin XL7 met 168grein. Skiet nou PMP patrone, maar wil begin herlaai en lading ontwikkel. Opsoek na mede forum mense in Wellington/Paarl waar ek kan kom help herlaai, om te sien hoe dit werk, maar ook verskillende laai platforms te sien.
Sal premium bier bring vir nagereg.
Shaun
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:33 pm
by PWV
Welkom, Shaun!
Joe Rocket ken sy storie en hy help graag!
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:37 pm
by tripodmvr
Joe, bly om te sien jy bied jou hulp aan

Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 3:47 pm
by joe rocket
Shawn ek sal jou enige tyd help, maar oom Pieter is bevooreg genoeg om by die huis te sit en niks doen nie, omdat hy teveel geld in die bank het en nie meer hoef te werk nie. Hy het dus baie vrye tyd ophande. Tussen die twee van ons sal ons graag help. Hy weet net niks van n 30 nul ses nie. Dit is al wat hy nie weet nie op ander gebiede weet hy baie.

Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 4:01 pm
by Shaunsteyn
Baie dankie vir die aanbod. Laat weet asb indien enige van julle n aand beplan om te herlaai. Saterdag deur dag sal ook werk. Moet ongelukkig werk deur dag om vir patrone te betaal.
PM gerus of laat weet by 0 agt 4 8 twee 3 5 8 een 5.
Groete
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 4:05 pm
by tripodmvr
En daar praat die Wellington VO5. Hoop die manne gaan jou dril dat jy brul. Sterkte met jou skoling. Dankie ook vir die Jaracal gesindheid van die "ou" manne af.
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 5:32 pm
by Sean3006
Dis baie nice van julle Joe en oom Pieter.
Los nie die Wellington VO vir na die skoling.
Groete
Re: Hi from Wellington
Posted: Mon Sep 25, 2017 6:22 pm
by Gian_dP
Welcome Shaun. Will let you know when I am going to load.
Regards
Gian (Bonedoc)
Sent from my SM-G920F using Tapatalk