Page 1 of 1
.300 Sherwood
Posted: Fri Sep 09, 2011 2:48 pm
by JPS
Hi Manne,
Enige van die geleerde mannedaar wat die wapen ken of dalk een het? dit is 'n enkelskoot roer met tipe van 'n " ou falling block" aksie.
Het so 20 rondtes. Sal will herlaai vir hom as enige iemand dalk weet van matryse wat rondle vir die kaliber en helaai data sal ek dit waardeer.
Groete
JP
Re: .300 Sherwood
Posted: Fri Sep 09, 2011 2:54 pm
by BLOK
Vir inligting kyk na die site. Weet hier is iemand op die forum wat skaars doppe kan kry sal kyk wie dit was en jou laat weet.
Blok
Re: .300 Sherwood
Posted: Fri Sep 09, 2011 2:56 pm
by JPS
Thx,
Blok onthou nou die man het gese hy kan alle doppe kry sal ook search.
Groete
JP
Re: .300 Sherwood
Posted: Mon Sep 12, 2011 7:54 pm
by Frikjordaan
Hallo
Ek het ook 'n .300 Sherwood en herlaai al jarelank vir die kaliber met 3 stuk C-H tool & DieĀ Dies
Het destyds by Jill doppe en klomp lood koe?lpunte gekoop.
Darem al twee springbokke met die geweer geskiet.
Die ystervisiere is my egter nou oor so moet maar met telekoop skiet
Lekker geweer om net vir die lekker te skiet
Waar woon jy ek is in Karasburg omgewing Namibi?
Groete
Frik
Re: .300 Sherwood
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:25 pm
by JPS
Frik,
Ek woon in Kemppton Park, gauteng in RSA. Sal graag met jou gesels oor jou ladings ens. Gaan maar soek vir dies op die net. Laat weet my as jy extra koeels of doppe het wat jy van onstlae wil raak.
Groete
JP
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 11:00 am
by Frikkie Coetzee
JP
Ken Steward maak doppe vir die 300 Sherwood.
Adverteer vir matryse. Ek het vinnig gekry vir my 25-20 en hy is skaarser as die 300 Sherwood.
As jy sukkel met ladings laat my weet. Ek ken n Oom wat een het en vir hom laai. Ek kan hom gaan vra vir jou.
Groete
Frikkie
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 11:29 am
by JPS
Gromit,
As jy kans kry sal kry om die load data te kry sal ek dit waardeer.
Sal Oom Ken probeer,Hy is in Polokwane as ek reg onthou.
Ps. Waar het jy adverteer op die forum?
Dankie en Groete
JP
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 11:31 am
by DWB
Kan iemand vir my Ken Stewart se nommer stuur, soek goed vir 'n 32.40
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 11:40 am
by JPS
DWB wrote:
Kan iemand vir my Ken Stewart se nommer stuur, soek goed vir 'n 32.40
Weet nie of die nommers en mail nog werk nie, probeer. 015-2899401
stewbullets@mweb.co.za
Groete
Jan
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 2:04 pm
by Frikkie Coetzee
JP
Ek het nie op die forum geadverteer nie maar destyds in die Magnum en het vinnig reggekom
Frikkie
Re: .300 Sherwood
Posted: Wed Sep 14, 2011 3:21 pm
by JPS
Grommit,
Baie Dankie,
Sal ook so maak en hoo pek kom reg.
DWB daai nommer werk nie het homprobeer, het mail ook gestuur na die adres sal maar laat weetof hulle respond.
JP