Page 1 of 1

Tikka kolf en Leupold teleskoop te koop

Posted: Mon Sep 18, 2017 8:49 am
by Johan van Wyk
My surplus Leupold teleskoop is steeds te koop. Dis `n VX3 1,75-6x32 met die duplex kruisdraad. Hy is in sy boks met al die papierwerk en die neoprene oortreksel. Uitstekende kondisie. R 5 500-00 ohb.

Ek het ook `n Tikka T3 hout kolf vir die dun loop model. Hy was op my 6,5x55 gewees maar ek het by iemand hier op die forum `n gelamineerde kolf gekoop wat ek tans gebruik op die geweer. Baie goeie kondisie. R 2 500-00.

Posgeld, indien nodig, vir die koper(s).

Kontak my en ek stuur gerus foto's.