Page 1 of 1

Hawke Endurance 30 SF 4-16x50 te koop

Posted: Sun Sep 17, 2017 4:30 pm
by Vleisie
IMG_3211.JPG
IMG_3211.JPG
Middag Kerels

Ek het bogenoemde scope te koop.
Het hom minder as 'n jaar terug aangeskaf vir R6500 en vir die prys is dit rerig 'n lekker scope.
Hy het die LR Dot verligte kruishaar en is in baie goeie kondisie.
Prys R5500 en posgeld vir koper(geen postnet).

Groete

Re: Hawke Endurance 30 SF 4-16x50 te koop

Posted: Sun Sep 17, 2017 4:38 pm
by Vleisie
Sy boks

Re: Hawke Endurance 30 SF 4-16x50 te koop

Posted: Sun Sep 17, 2017 7:59 pm
by Vleisie
Voorlopig verkoop