Page 1 of 1

2017 Limpopo Ope Bisley

Posted: Thu Sep 07, 2017 8:45 am
by swc-tr
Hiermee die uitnodiging en program vir die 2017 Limpopo Ope Bisley op 28 Oktober te Pietersburg.
LIMPOPO Ope 2017.pdf
Al die Bosvelders word uitgenooi, nuwelinge is baie welkom en sal bygestaan word.
savage (P Coetzer), hansieslim, Alwin, Swede, sal julle graag daar wil sien.