Page 1 of 1

Lake Tanganyika - Zambia

Posted: Mon Sep 04, 2017 5:04 pm
by skollie
Is daar dalk iemand wat al op Tanganyika meer (Zambie se kant) gehengel het?

Ons is volgende week oppad soentoe en ek wil graag hoor wat se kunsaas vir julle gewerk het? Ek het redelik baie ge-Google, maar daar is maar baie min inligting beskikbaar.

Sal enige raad baie waardeer.

Groetenis
Andre

Re: Lake Tanganyika - Zambia

Posted: Mon Sep 04, 2017 10:10 pm
by Jake1
Dis hier waar jy baie antwoorde gaan kry http://www.sealine.co.za/

Re: Lake Tanganyika - Zambia

Posted: Mon Sep 04, 2017 10:27 pm
by skollie
Dankie Jake, ek het daar 'n search gedoen, en niks wyser geword....... Ek sal die vraag daar stel en kyk of ek 'n byt kry


Sent from my SM-T815 using Tapatalk

Re: Lake Tanganyika - Zambia

Posted: Tue Sep 05, 2017 6:51 am
by tripodmvr

Re: Lake Tanganyika - Zambia

Posted: Tue Sep 05, 2017 7:02 am
by skollie
Sjoe........ ek raak sommer bang as ek na daai fotos kyk, dankie Image

Sent from my SM-G935F using Tapatalk