Myford Lathe/Draaibank
Posted: Mon Sep 04, 2017 1:30 pm
Ek het onlangs 'n 2de handse Myford draaibank bekom.
Die skermplate wat oor die poelies en ratte pas is afwesig.
'n Draaibank operatuur haal dikwels die skermplate af om die ratte te verstel en versuim dan om dit terug te sit. So gaan dit dan maklik verlore.
Het enige iemand dalk 2de handse skermplaat onderdele vir 'n Myford draaibank?
Of selfs 'n volledige Myford draaibank te koop?
Groete
JM
082 56dubbelvyf916