6x Geweer Kluis met Handwapen kompartement - VERKOOP
Posted: Sun Sep 03, 2017 6:10 pm
Middag,
Ek verkoop n 6x geweer kluis soos hier bo genoem wat n handwapen kompartment het aan die bokant afsonderlik van die hoof seksie. Hierdie kluis is aangekoop en so staan hy net in my garage, was nog nooit geinstalleer / werking nie.
Kluis kom met 2x pare sleutels (1 vir geweer seksie en 1 vir die handwapen aan bokant). Hierdie is ook lekker omdat man en vrou volgens wet nie hulle wapens gesamentlik mag stoor nie, so gee die klein kluis bo vir die vrou met haar eie paar sleutels.
Die mates is soos volg:
Overall
1450 H x 395 W x 360 Deep (mm)
Binne hoogte van die geweer seksie is 1300mm.
Op die foto kan sy prys gesien word wat ek vir hom betaal het.
Ek vra dus R3300 (onderhandelbaar)
Groete,
JP
nul72 374 136een