Page 1 of 1
Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 2:35 pm
by JJV
Hallo
Ek oorweeg 'n Gunwarrior Chassis vir my Howa 6.5x55.
Jul ondervinding met hulle?
Rustige Sondag!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 2:39 pm
by LouisC
JJV
Ekt een op my .300wsm en op my Creedmoor! Baie gelukkig.
Ken vir Warren persoonlik, baie aangename persoon!
Die nuwe chassis is baie verbeter ook met opsi om AI tipe magesyn te vat.
Ekt nog die 1ste generasie, met 3e generasie budstock.
Die nuwes is effe ligter wat baie nice is.
Jy kan my pm as jy fotos soek.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 3:29 pm
by AlbertusS
Het een op 6.5 CM, en is baie gelukkig.
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 4:12 pm
by PWV
Wat van 'n paar foto's?
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 4:38 pm
by joe rocket
Gen 3 bo en Gen 2 onder.
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 6:32 pm
by LouisC
IMG_3777.JPG
[IMG]
6.5 Creed
IMG_3040.JPG
[IMG]
Savage .300wsm
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 8:45 pm
by SHARKY
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 8:46 pm
by SHARKY
My Howa 308 - Gen 3
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 8:47 pm
by SHARKY
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 8:48 pm
by SHARKY
My 300WSM met K98 aksie ook Gen 3. Baie gelukkig met hulle!
Warren lewer uitstekende diens!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Warrior chassis
Posted: Sun Sep 03, 2017 8:52 pm
by Diesel Dog
http://oi64.tinypic.com/24180zs.jpg
http://oi64.tinypic.com/x5pl3t.jpg
Re: Warrior chassis
Posted: Mon Sep 04, 2017 9:55 am
by JJV
Wel almal klink gelukkig met die chassis so ek sal met die bank gaan praat.....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Warrior chassis
Posted: Tue Sep 05, 2017 7:27 am
by emdebeer
Ek het 4 van hulle. Beste kolf/Chassis op die mark. Winskoop teen die prys.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Warrior chassis
Posted: Tue Sep 05, 2017 12:45 pm
by egenis
Gen 2 op my .308 Remington.
Baie baie happy met hom!
Re: Warrior chassis
Posted: Tue Sep 05, 2017 12:57 pm
by Smitstertjies
Is die Gen 3 geskik vir veldskiet, gong skiet kompetisies? Vergelyk bv teenoor GRS hybrid?