Page 1 of 1
Schmidt Bender pm2 te koop.- R45k
Posted: Thu Aug 31, 2017 11:53 am
by Jaco v Zyl
5-25 x56 1/4moa p4f ccw
R48k
Jaco 08drie27391sewe5
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 12:00 pm
by Ben
Kry ek sommer maag pyn.........

Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 12:11 pm
by snakker
Darem maar mooi...
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 12:18 pm
by Smous v.d. Vyver
Jaco waarmee vervang jy hom?
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 12:22 pm
by Jaco v Zyl
Ek weet self nog nie verseker wat is my planne nie....
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 1:13 pm
by SeeMoNsteR
Manne ek ken die scope en vir Jaco steeds beter. Kopp gerus
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 1:14 pm
by SeeMoNsteR
Meen koop...
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 2:05 pm
by Broadbandboer
Waarvoor gaan 'n nier deesdae?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 4:16 pm
by Capt. Yoda
Broadbandboer wrote:Waarvoor gaan 'n nier deesdae?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Weti ek het self begin dink ek moet maar n stel en lewer klaar koop en bere
Re: Schmidt Bender pm2 te koop.
Posted: Thu Aug 31, 2017 8:55 pm
by Jaco v Zyl
Scope is nog beskikbaar