Page 1 of 1

Vortex HST - MOA Verkoop

Posted: Thu Aug 31, 2017 11:52 am
by James Wright
Ek het 'n SFP Vortex 6-24 x 50 HST met VMR-1 reticle te koop vir R10 500-00.

Kom met sy boks ens.

Ek sal fotos later kon plaas of per WhatsApp kan aanstuur.

Re: Vortex HST

Posted: Thu Aug 31, 2017 2:57 pm
by Jean Marais
Hallo James. Is die scope MOA of MRAD?

Re: Vortex HST

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:00 pm
by James Wright
MOA

Re: Vortex HST - MOA

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:40 pm
by Jean Marais
Dankie. Ek sien die scope kry uitstekende reviews.

Re: Vortex HST - MOA

Posted: Thu Aug 31, 2017 3:56 pm
by LoopSoosStroop
Ek het dieselfde ene, baie lekker scope vir daardie geld!

Re: Vortex HST - MOA

Posted: Thu Aug 31, 2017 8:49 pm
by Brombeer
Eish as die geld net hier was!!

Re: Vortex HST - MOA

Posted: Mon Sep 04, 2017 9:43 am
by James Wright
Scope is tydelik op hou vir Johan.

Indien iets skeefloop sal ek laat weet en die scope terug in die mark plaas.

Re: Vortex HST - MOA

Posted: Tue Sep 05, 2017 1:44 pm
by James Wright
SOLD