Page 1 of 1
Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 11:49 am
by DWB
Is hierdie 'n goeie stel om mee te begin?
Wat sal ek nog kort behalwe shellholder, dies, digital vernier?
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:13 pm
by BLOK
Flash hole deburring tool
Flash hole uniformer
Case length cutter
Dan het jy omtrent alles maar soos die stel nou is kan jy al laai en lood gooi.
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:26 pm
by DWB
Dankie!
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:29 pm
by BLOK
Npg iets wat ek sal voorstel is n bullet puller, want as jy nuut begin laai gaan jy n vout maak en die koel wil uit trek om oor te doen

Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:32 pm
by DWB
Hehehe, dis hoekom ek 'n LEATHERMAN HET.... LOL
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:39 pm
by Gerhard
Kry n kinetiese hammer "bullet puller"
Werk vir my die beste.
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 1:49 pm
by BLOK
DWB
Net n "tip" as jy daai hammer koop wat Gerhard van praat ek gebruik ook een. As jy by die huis kom eerste vat n klein stukkie spons en druk hom heel onder in. As daai koel los kom uit die dop slaan hy gewoonlik die lood punt heel uit perporsie en die spons help daarvoor.
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 4:42 pm
by Plant
Ek weet nie, dalk het ek dit mis gelees - 'n powder measure? om 40 grein met n' powder trickler in te gooi gaan jou 'n ewigheid vat.
Soos die manne s?, my beskeie 2C.
Re: Redding Pro-Pak vir die beginner?
Posted: Wed Sep 07, 2011 4:47 pm
by Gerhard
Plant wrote:
Ek weet nie, dalk het ek dit mis gelees - 'n powder measure? om 40 grein met n' powder trickler in te gooi gaan jou 'n ewigheid vat.
Soos die manne s?, my beskeie 2C.
Jy is reg Plant.
Dit is wat kort.