Page 1 of 1
Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 11:17 am
by Gerhard
Die afgelope naweek was dit die 20st Ellisras Vuurwapen Fees gewees en die groot kaliber manne het ook gaan kamp op slaan.
Dit was n absolute fees gewees om saam met die manne te kamp / kuier en skiet.
https://gidphotosafaris.pixieset.com/el ... fees-2017/
https://youtu.be/OTYXS-iNzyo
Ek sien uit na die 21st Fees want dan maak ons weer so!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 2:45 pm
by FHM
Flippit Gerhard soos gewoonlik pragtige pics geneem - dankie vir die deel.
Wonder hoe voel daai skouer van die man op die clip na daai 11 skote kort op mekaar?

Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 2:48 pm
by Gerhard
Dankie FHM,
Nee die 460G&A skiet soos n pellet man. Skouer voel glad nie die 11 skote in 70 sekondes nie.
Maar ek dink di ou wat sy 505 Gibs geskiet het kon dalk n ligte migraine gehaad het...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 2:55 pm
by FHM
Gerhard wrote:Dankie FHM,
Nee die 460G&A skiet soos n pellet man. Skouer voel glad nie die 11 skote in 70 sekondes nie.
Maar ek dink di ou wat sy 505 Gibs geskiet het kon dalk
n ligte migraine gehaad het...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Hehehe LMGA - dalk vee hy nounog af met sy linkerhand - regter-skouer woertoe seer

Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:03 pm
by J le Roux
En het julle toe vir Salome ontmoet?
Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:05 pm
by Gerhard
Ja nee ek dink almal het vir Salome raak gesien...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 3:19 pm
by Supacow
Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 5:03 pm
by Meteor
EK kan sien hoe hy die rondtes tel wat hy insit. Een dertig rand, twee derig rand, drie dertig rand

Re: Ellisras Vuurwapen Fees
Posted: Wed Aug 30, 2017 5:04 pm
by Gerhard
Nee dis darm nie so duur nie... Dink is so n bier se prys per skoot...

Sent from my iPhone using Tapatalk