Page 1 of 1

verkoop dankie

Posted: Wed Aug 30, 2017 11:03 am
by Capt. Yoda
Yes Manne, ek verkoop n Hornady Auto Charge.

Masjien is soos nuut (nog plastiek oor sy knoppies) en gooi baie mooi en konstant, kom met alles soos van sy ma af.
Ek laai nie groot volumes nie en wil eder n Harrell dispencer koop wat ek saam met my beam skaal gebruik.

R2950 dan kan ons 50/50 gaan op postnet

https://press.hornady.com/assets/pcthumbs/photos/lg_107126050068_Auto_Charge.jpg

Re: Hornady Lock-N-Load Auto Charge -R2950

Posted: Wed Aug 30, 2017 11:32 am
by Basjan123
hou gou vas asb ek praat net gou met iemand

Re: Hornady Lock-N-Load Auto Charge -R2950

Posted: Wed Aug 30, 2017 11:36 am
by Basjan123
Hallo Siebert jyt 'n pm

Re: verkoop dankie

Posted: Wed Aug 30, 2017 12:57 pm
by Willeboer
Nee man, julle manne is te vinnig.