Page 1 of 1

Tier One 30mm High Ringe: R3000 VERKOOP

Posted: Tue Aug 29, 2017 9:10 pm
by WitWillem (Charl)
Naand
Ek het n stel Tier One 30mm high ringe te koop. R3000, postnet ingesluit. Slegs 32 skote op 'n 243 diens gedoen.
Groete
Charl

Re: Tier One 30mm High Ringe: R3000

Posted: Tue Aug 29, 2017 9:21 pm
by ruaanb
julle kan maar koop manne hierdie is kwaliteit

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: Tier One 30mm High Ringe: R3000

Posted: Wed Aug 30, 2017 6:06 am
by jankraay
ruaanb wrote:julle kan maar koop manne hierdie is kwaliteit

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
+1


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tier One 30mm High Ringe: R3000

Posted: Wed Aug 30, 2017 8:35 am
by symmo
Hi Charl, ek sal hulle vat. Sal nou vir jou 'n pm stuur.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Tier One 30mm High Ringe: R3000 VERKOOP

Posted: Wed Aug 30, 2017 10:04 am
by WitWillem (Charl)
Sold