Page 1 of 1
Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:44 am
by Flip Nel
Het gaan kyk wat gaan met die Game cam aan die laaste week
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:50 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:53 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 9:55 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:00 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:04 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:09 am
by Flip Nel
nog ' paar
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:26 am
by FHM
Jislaaik Flip jy het n hele paar jong elande - jou stoet lyk goed.
Daai koei met die skewe horing is seker volgende in die visier vir vleiskamer?
Ek sien n jong bul of twee maar geen uitsondelike groot stoet-bul nie - of is hy net kamera-sku?
Waar is die kudus heen of het jy nie hulle pics geplaas nie?
Sien jy het nuwe hide opgesit - is dit by die windpomp gat of ander pos?
Re: Laaste Week se Game Cam Foto's
Posted: Tue Aug 29, 2017 10:38 am
by Flip Nel
FHM wrote:Jislaaik Flip jy het n hele paar jong elande - jou stoet lyk goed.
Daai koei met die skewe horing is seker volgende in die visier vir vleiskamer?
Ek sien n jong bul of twee maar geen uitsondelike groot stoet-bul nie - of is hy net kamera-sku?
Waar is die kudus heen of het jy nie hulle pics geplaas nie?
Sien jy het nuwe hide opgesit - is dit by die windpomp gat of ander pos?
Dis by 'n pos agter in die plaas jy was nog nie daar nie, die groepie is al van laasjaar daar, kom en gaan maar, weet nie waar die groot bulle is nie, hulle is nog bietjie skaam. Jong Kudu's is maar skaars die jaar, kom nog nie rerig water toe nie.