Archive asb die draad

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Archive asb die draad

Post by Dumbluck »

Archive asb die draad
Last edited by Dumbluck on Mon Mar 19, 2018 2:19 am, edited 19 times in total.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Gian_dP »

Hi Adri, stel belang in die drag bag. Weet jy hoe lank is die sak?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by snakker »

Hi Adri

Daai PMii se prys gaan nie werk nie, jong - hier is Vortex Razor II geadverteer vir R43k wat ek dink nog nie verkoop het nie.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Sangoma (IAN) »

snakker wrote:Hi Adri

Daai PMii se prys gaan nie werk nie, jong - hier is Vortex Razor II geadverteer vir R43k wat ek dink nog nie verkoop het nie.
Hy is verkoop
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by JGZ »

Hi Adri,

Ek sal die Redding 2400 case trimmer vat dankie. Pm my jou details.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Diesel Dog »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=59612

Wat die prys van n Vortex met die prys van n S&B te make het verstaan ek nie .
Miskien moet die verkoper die prys afbreek in teleskoop en bykomstighede.

DD
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dumbluck »

Gian_dP wrote:Hi Adri, stel belang in die drag bag. Weet jy hoe lank is die sak?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Geno het jou voorgespring oor die foon, hy wil ook eers he ek moet hom meet, so ek sal so maak as ek terug by die huis is.

Jy het 2de opsie

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Gian_dP »

Dumbluck wrote:
Gian_dP wrote:Hi Adri, stel belang in die drag bag. Weet jy hoe lank is die sak?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Geno het jou voorgespring oor die foon, hy wil ook eers he ek moet hom meet, so ek sal so maak as ek terug by die huis is.

Jy het 2de opsie

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Image

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by JacquesT (Stompe) »

"Redding bushings
Almal verkeerd gekoop, so was net me getoets
.281
.288
.288
.290
.291
R100 elk"

Ek sal die .290 en die .291 vat saam met die bushing boks. PM my jou besonderhede.

Groete
Jacques Theron
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by ruaanb »

Opsie op skaal vir 'n vriend asb. Ek kry hom net gou in die hande.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by ruaanb »

snakker wrote:Hi Adri

Daai PMii se prys gaan nie werk nie, jong - hier is Vortex Razor II geadverteer vir R43k wat ek dink nog nie verkoop het nie.
Dit is mos sy keuse wat hy wil vra.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by snakker »

Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=59612

Wat die prys van n Vortex met die prys van n S&B te make het verstaan ek nie .
Miskien moet die verkoper die prys afbreek in teleskoop en bykomstighede.

DD
Die Razor HD Gen II 4.5-27x56 is in selfde performance class, daarom die vergelyking

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by snakker »

ruaanb wrote:
snakker wrote:Hi Adri

Daai PMii se prys gaan nie werk nie, jong - hier is Vortex Razor II geadverteer vir R43k wat ek dink nog nie verkoop het nie.
Dit is mos sy keuse wat hy wil vra.
Jip, jy's reg Ruaan. GLWS ;)
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by J le Roux »

Dag Adri

Ek sal die Redding skaal neem as Ruaan se opsie deur die mat val.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dumbluck »

ruaanb wrote:Opsie op skaal vir 'n vriend asb. Ek kry hom net gou in die hande.
Laat weet asb as hy nie belangstel nie, J le Roux het 2de opsie
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Charl.308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Charl.308 »

Stel ook belang in die Dragbag as die ander manne hom nie vat nie Adri.

Groete
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by ruaanb »

Dumbluck wrote:
ruaanb wrote:Opsie op skaal vir 'n vriend asb. Ek kry hom net gou in die hande.
Laat weet asb as hy nie belangstel nie, J le Roux het 2de opsie
Hy vat die skaal dankie. Stuur info vir oorbetaling of ek kan cash gee as jy terug in die land is en dit kom haal.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dumbluck »

Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=59612

Wat die prys van n Vortex met die prys van n S&B te make het verstaan ek nie .
Miskien moet die verkoper die prys afbreek in teleskoop en bykomstighede.

DD
Dankie Diesel Dog, ek het hom 'n PM gestuur. Ek trek November St Helenabaai toe so jy moet praat as jy skietmaats soek :)

Kyk manne dit is 'n awesome scope, ek kry net hopeloos te min tyd vir skiet Dis dooie geld in die kluis, en ek soek nou 'n boot want ek trek weskus toe. So as ek my prys kry dan koop ek 'n 2de handse Nightforce 8-32, ek het 'n paar 30mm Nightforce ringe wat by die huis le, ek gaan die geweer net soveel geniet die 10 of 20 dae van die jaar wat ek gaan skiet.
Dalk is daar 'n man wat baie graag 'n S&B soek en bereid is om te betaal vir hom.
As ek dit nie kry nie geniet ek hom vir die awesome scope wat dit is en hy sal my nog uitoorleef.
Last edited by Dumbluck on Sun Feb 25, 2018 3:47 am, edited 1 time in total.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
1NSANE
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Fri Aug 01, 2014 9:51 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by 1NSANE »

Sal graag die dry case lube vat as Geno dit nie vat nie.
Howa 1500 6mm BR, Howa 1500 300 WSM, Howa 6mm CM, Howa 300 PRC, CZ 455, Krico .22 Hornet, Miroku 12BR side by side, Winchester 1300, CZ P-09, 9mm Vektor SP1, Ruger SR-22 rifle, Taurus 357 mag, Taurus G2C
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by 470rigby »

black-sam! Is dit wat scopes nou al kos??
Broadbandboer

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Broadbandboer »

Dumbluck wrote:
Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=59612

Wat die prys van n Vortex met die prys van n S&B te make het verstaan ek nie .
Miskien moet die verkoper die prys afbreek in teleskoop en bykomstighede.

DD
Dankie Diesel Dog, ek het hom 'n PM gestuur. Ek trek November St Helenabaai toe so jy moet praat as jy skietmaats soek :)

Kyk manne dit is 'n awesome scope, ek kry net hopeloos te min tyd vir skiet Dis dooie geld in die kluis, en ek soek nou 'n boot want ek trek weskus toe. So as ek my prys kry dan koop ek 'n 2de handse Nightforce 8-32, ek het 'n paar 30mm Nightforce ringe wat by die huis le, ek gaan die geweer net soveel geniet die 10 of 20 dae van die jaar wat ek gaan skiet.
Dalk is daar 'n man wat baie graag 'n S&B soek en bereid is om te betaal vir hom. Jy kan hulle nie meer nuut koop nie, hulle word nie meer uitgevoer na Suid-Afrika nie.
As ek dit nie kry nie geniet ek hom vir die awesome scope wat dit is en hy sal my nog uitoorleef.
Ek het 'n 8-32 Nightforce wat ons dalk moet ruil en ek dan kontant op inbetaal.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dewitt »

Is die drag bag toe gevat?
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dumbluck »

Dewitt wrote:Is die drag bag toe gevat?
Ek moet hom eers meet vir die manne as ek by die huis kom volgende week, sal jou naam ook op die lys sit

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dewitt »

Dankie
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 562
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Schmidt Bender PM II en ander

Post by Dumbluck »

Bump

Charl.308 en Dewitt ek het julle ge PM oor die dragbag.

Ek hoor nie terug nie so die dragbag is nog beskikbaar. Kan 130cm geweer neem.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Post Reply