Page 1 of 1
Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 7:28 pm
by Conna Howa
Goeie naand almal. Ek het 'n vraag oor Chronographs. Hoe ver moet hy van die loop af geplaas word om die mees akuraatste lesings te kry?
Re: Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 7:31 pm
by joe rocket
5m.
Re: Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 8:13 pm
by henk.spioenkop
Goeie naand, Henk van Zyl hier. En as ek mag vra, wat tel jy by die spoed wat gemeet word? 15fps?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 8:21 pm
by joe rocket
Ja
Re: Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 9:10 pm
by THOMAST
[quote="henk.spioenkop"]Goeie naand, Henk van Zyl hier. En as ek mag vra, wat tel jy by die spoed wat gemeet word? 15fps?
Henk die spoed wat jy moet bysit hang streng gesproke af van die Koeƫl BC
As jy die regte hoeveelheid soek, vul die syfers in op JBM Ballistics en stel jou kortste astand op 0meter.
Die program sal aanwys wat die gekorrigeerde trompsnelheid moet wees
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmtraj-5.1.cgi
Re: Chronograph afstand
Posted: Sun Aug 27, 2017 9:36 pm
by tripodmvr
Ons aanbeveling is 5m sodat die gasse wat uitblaas min effek op die lesings het. Dit geld veral met 375 en op.