30-06 Musgrave te Koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

Musgrave 30-06
M98 Aksie
Thor verstelbare sneller
Aksie is ge glassbed
Loop is 'free floating'
Puik toestand
2.5de eienaar


Skiet sub moa met Hornady 168 Amax en 150gr Frontier Spartans.

Ek gooi 100 once fired Norma Doppe en die teleskoop basisse en ringe in.

Teleskoop is nie ingesluit nie.
Was 'n geskenk.

Ek dink gegewe die toestand is R12000 omtrent reg vir die roer.

Ek verkoop hom met 'n swaar hart aangesien hy my nog net vreugde verskaf het.

Ek kort die $$$ vir my nuwe projek


//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/26840caf2655a113fa16ced50039440f.jpg
Last edited by Apie on Sun Aug 27, 2017 7:23 pm, edited 3 times in total.
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Jaco B »

Hi Apie

Fotos en n prys sal help met die verkoop.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/682fc742b40ca34eb8751e093e88f61a.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Jaco B »

Mooi roer. Is daai die oorspronklikke kolf?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/0c13027bfc8fd86b5e91ede9a35d2dac.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/4b55c0d2f78a49a1adaebcc95eeb1b18.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/70c63ef4e7f27969a03530c9ed0d4fe8.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170827/9c7a66c8f05a227c430a81b975e8ea02.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

Hi Jaco

Ja die kolf is oorspronklik.

Ek het die geweer gekoop op die Gunsite Forum by 'n ou wat hom by sy Oupa geerf het.
Dus my stelling 2.5 eienaars.

Hy is egter een van die manne wat meer van AR en Ak's hou.

Die geweer was in 'n puik toestand en bitter min mee geskiet.



Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Jaco B »

Ek het selfde roer en kaliber...my kolf lyk net nie so mooi soos daai een nie, maar ek ruil hom vir niks...hy al baie vleis huistoe gebring.

Voorspoed met die koop. Dink die prys is reg.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

Dis soos om jou eie kind te verkoop!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3071
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-06 Musgrave te Koop

Post by Apie »

Verkoop...

Terug aan die vorige eienaar.

Die verlore seun gaan huistoe!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply