Kluis skoonmaak
Posted: Thu Aug 24, 2017 2:27 pm
Goeie dag manne
Ek moet bietjie plek maak in my kluis en laai kamer. Het die volgende beskikbaar.
Posgeld vir die koper. PM maar as jy belang stel.
Savage 308 Mod 12 F/tr geweer met 20MOA rail op, 36 skote deur die loop Prys verlaag R 22 000.00
Sightron S3 10-50x60 met target dot kruishaar en verstellings is 1/8 soos nuut.
Was op bo genoemde geweer. R 15 000.00
Berger Hybrid 168gr 30 cal 6x100 Prys verlaag na R750 n boksie
Berger Hybrid 168gr 30 cal oop boksie met 80 punte, 51 is getrek met geen merkies R600
Barnes 168gr 30 cal 86 punte Verlaag na R 1300.00
Tempilac temp indicating liquid. Bottle still sealed R 280.00Sold
Sudami Annealing case holder 1 (223) never used R 215Sold
Sudami Annealing case holder 2 (308) never used R 215 SOLD